122 gestremdes deur terapeut mishandel

2011-02-01 23:00
Tweets Share Share line Print

Bern (Switserland) - ‘n 54-jarige man het erken hy het meer as 100 verstandelik gestremde kinders en volwassenes in sorgsentrums in Switserland en Duitsland seksueel mishandel oor byna drie dekades.

Die mishandeling het in nege verskillende sorgsentrums gebeur, waar die man, wie se naam nie bekendgemaak is nie, sedert 1982 as ‘n terapeut gewerk het, het die polisie in Bern, Switserland, gesê.

Die polisie het 122 van die slagoffers geïdentifiseer. Die jongste van dié slagoffers was slegs een jaar oud ten tyde van die misdaad.

Altesaam 42 van die slagoffers was ouer as 18.

Die man is in April 2010 in hegtenis geneem en is sedertdien in aanhouding, maar die owerhede het Dinsdag eers besonderhede van die saak bekend gemaak om te voorkom dat die ondersoek deur media-belangstelling gekniehalter word, het die polisie gesê.

Die hoof van die spesiale ondersoekeenheid van die polisie in Bern, Gabriele Berger, het gesê die getuienis teen die man sluit foto’s en ure se videomateriaal, waarop die mishandeling gesien kan word, in.

Sy sê hy het dikwels slagoffers gekies wat nie kan praat nie.

Die saak het in Maart aan die lig gekom toe twee manlike inwoners van ‘n sorgsentrum hul ouers ingelig het oor seksuele kontak met die terapeut.

- Volg Nuus24 op Twitter


 

- Sapa - AP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 1.6 Trendline 5-dr
2007
R 159,990.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX Dsl PU MY07
2010
R 269,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.