Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

1 500 toeriste ontruim weens brande in Kroasië

2012-07-23 22:50
Tweets Share Share line Print

Zagreb – Meer as 1 500 toeriste is Maandag ontruim en een brandbestryder is dood nadat verskeie veldbrande wat deur sterk winde aangewakker is op Kroasië se Adriatiese kus gewoed het.

“Die situasie is baie moeilik... ons doen alles moontlik om mense se lewens en eiendom te beskerm,” het die minister van binnelandse sake, Ranko Ostojic aan die kommersiële televisiestasie Nova gesê.

“Alles is gereed vir (verdere) ontruimings,” het die minister gesê.

Hy het die kusoord Selce besoek, wat naby is aan die noordelike hawe Rijeka, waar sowat 150 brandbestryders die vlamme onder beheer probeer bring.

Vroeër in die dag is ‘n 45-jarige brandbestryder dood terwyl hy ‘n ander brand, wat naby Moscenicka Draga op die Istria-skiereiland uitgebreek het, bestry het, het Slavko Gaus, ‘n brandweerbeampte, aan HRT-televisie gesê.

Die brand het omstreeks 06:40 GMT in Rijeka, sowat 180 km suidwes van Zagreb, uitgebreek en in die rigting van Selce versprei.

Sterk winde van meer as 100 km/h het brandbestryding baie moeilik gemaak, aangesien vliegtuie nie gebruik kon word nie en die brande buite beheer versprei het, het amptenare gesê.

In Selce is sowat 1 500 toeriste, meestal Slowene en Oostenrykers, van twee kampterreine ontruim, terwyl verskeie ander toeriste ‘n nabygeleë hotel verlaat het, het amptenare gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: kroasië  |  toeriste  |  brande
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Tertia Rossouw Möller sê... ...a certain religion Mikesh....a certain religion. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Sunninghill - 16:33 PM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between the Buccleuch Interchange and the William Nicol Drive exit
  • Thursday Bedfordview - 16:28 PM
    Road name: N3 Northbound
    DELAYS between Van Buuren Road and Gilloolys Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.