nog

Man sterf toe hy in rivier vol krokodille val

2012-05-25 23:01

‘n Britse man het gesterf en ‘n ander een word vermis nadat hulle tydens 'n uitstappie in ‘n rivier vol krokodille in Indië geval het.

Health24's Smoking Survey

Dampie slaan al hoe duurder in NS

2012-05-25 20:07

Die regering in Nieu-Seeland sê tabakbelasting sal oor die volgende vier jaar met 40% styg – van die hoogste ter wêreld.

Bullets

Pa skiet seun in kop, pleeg selfmoord

2012-05-25 18:00

'n Man in Oostenryk het sy seun by 'n skool in die kop geskiet voordat hy selfmoord gepleeg het, het die media berig.

Polisiebeampte dood in selfmoordaanval

2012-05-25 14:27

'n Polisiebeampte is dood nadat 'n motor, wat deur twee selfmoordaanvallers bestuur is, buite 'n polisiestasie in sentraal Turkye ontplof het.

Dead body's feet

Mensvleis 'as volstruisvleis verkoop'

2012-05-25 12:14

Die polisie in China het ‘n man in hegtenis geneem wat glo meer as 12 seuns en jong mans vermoor het, hul lyke opgekap en die vleis verkoop het.

Mine shaft

Japan: Vier in tonnel vasgekeer ná ontploffing

2012-05-25 09:16

Vier Japannese konstruksiewerkers is in 'n tonnel op 'n bergpad vasgekeer nadat 'n ontploffing op die perseel voorgekom het.

alpe

Drie dood ná helikopter in Alpe neerstort

2012-05-25 07:11

Drie mense is vermoedelik dood nadat 'n helikopter in die Switserse Alpe neergestort het, het die polisie gesê.

Silvio Berlusconi

Getuie vertel van wilde Berlusconi-partytjie

2012-05-24 23:00

Italië se voormalige eerste minister Silvio Berlusconi het glo tydens een partytjie by sy luukse villa buite Milaan betaal vir seks.

A heart monitor showing a flatline

Rome: Baba kry kleinste kunsmatige hart

2012-05-24 20:02

Italiaanse dokters het die lewe van ‘n 16 maande oue seun gered deur die wêreld se kleinste kunsmatige hart vir hom in te plant.

Lethal injection

Chemiese kastrasie vir man wat kinders molesteer

2012-05-24 18:00

Suid-Korea beplan om ‘n seksuele oortreder wat skuldig bevind is aan herhaalde misdade teen kinders met chemikalieë te kastreer.

Breivik sal nie appelleer

2012-05-24 16:00

Anders Behring Breivik het gesê hy sal nie appèl aanteken as daar tydens sy verhoor in Oslo beslis word hy is “by sy volle verstand” nie.

 
Jail bars

Man erken hy het seun verwurg

2012-05-25 18:57

'n Man het erken dat hy 'n seun, wat in 1979 op pad skool toe vermis geraak het, verwurg het, het die New Yorkse polisiehoof gesê.

Taliban

Vyf sterf in ontploffings tydens Hollande-besoek

2012-05-25 16:58

Vyf mense het gesterf toe vyf bomme in Afganistan onplof het – op die dag wat pres. Francois Hollande die land besoek het.

Anders Behring Breivik

Breivik-getuie: 'Dit was 'n fout om my lewe te spaar'

2012-05-25 13:18

'n Getuie in die verhoor van Anders Behring Breivik het sy skieter in die oë gekyk en gesê die voorval het sy belangstelling in politiek versterk.

Jail bars

Kaptein van gestrande skip moet tronk toe

2012-05-25 10:57

Die Filippynse kaptein van 'n vragskip wat op 'n rif aan die Nieu-Seelandse kus gestrand het, is tot sewe maande tronkstraf gevonnis.

Franse president besoek Afganistan

2012-05-25 08:15

Die Franse president, Francois Hollande, en twee ministers het in Kaboel, Afganistan, aangekom om Franse soldate te ontmoet.

Earthquake

Aardbewing ruk Christchurch

2012-05-25 07:05

'n Aardbewing van 4.7 het die Nieu-Seelandse stad Christchurch geruk. Geen ernstige skade of beserings is onmiddellik aangemeld nie.

Dead body's feet

Lyk van Switserse vrou in Haïti gevind

2012-05-24 21:06

Die polisie in Haïti ondersoek die moord op ‘n Switserse vrou wie se lyk op die agterste sitplek van ‘n Jeep in die land gevind is.

Ronald Reagan

Veiling van Ronald Reagan se bloed gekanselleer

2012-05-24 19:01

Afslaers in die Kanaal-eilande het die veiling van ‘n flessie wat glo gedroogde bloed van Ronald Reagan bevat het gekanselleer.

Coocked testicles

Man reël onwettige nieroorplantings

2012-05-24 17:00

‘n Man het glo reise van Pakistan gereël vir Bosniërs wat gewillig was om nuwe niere deur onwettige oorplantings te ontvang.

body bag on stretcher

Meisie (4) se lyk opgekap in vrieskas gevind

2012-05-24 15:02

'n Vermiste vierjarige meisie se liggaamsdele is in plastieksakke in haar familie se vrieskas gevind, het 'n Belgiese staatsaanklaer gesê.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2006
R 129,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 274,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.