wêreld

SA mans in ‘haglike toestande’ in Afgaanse tronk

18 minute gelede

Die tandvleis van twee Suid-Afrikaners in ’n tronk in Afganistan is ontsteek weens wanvoeding, en selfs vir ’n tand-abses kry hulle miskien een pil.

Anders Behring Breivik

Oslo-skieter wil erepenning vir dade hê

2012-02-06 22:59

Die regse ekstremis wat 77 mense in Oslo en op 'n eiland afgemaai het, het gesê hy verdien ‘n erepenning vir die bloedvergieting.

Roemeense premier bedank

2012-02-06 21:59

Emil Boc, premier van Roemenië, het aangekondig dat hy bedank ná weke se openbare betogings teen die regering se nuwe maatreëls.

Mahmoud Abbas

Abbas sal voorlopige Palestynse regering lei

2012-02-06 20:57

Pres. Mahmoud Abbas van Palestina het ná ‘n vergadering met die Hamas-leier, Khaled Meshaal, gesê hy sal ‘n Palestynse koalisie-regering lei.

17 Dood ná migranteboot omslaan

2012-02-06 18:55

Sewentien mense is dood en 13 ander gered nadat 'n oorvol migranteboot langs die kus van die Dominikaanse Republiek omgeslaan het.

Saudi woman driver

Saoedi-vroue dagvaar oor hul reg om te bestuur

2012-02-06 17:06

Twee vroulike aktiviste in Saoedi-Arabië het eise teen die regering ingestel omdat hulle verbied word om 'n motor te bestuur.

 
KOUD:

KOUD:  Ys hang onder 'n brug in Utrecht in sentraal Nederland. Die temperatuur het oornag tot -10°C gedaal. (Peter Dejong, AP)

Multimedia   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Syria tank

VSA sluit ambassade in Sirië

2012-02-06 20:58

Die VSA het sy ambassade in die Siriese hoofstad, Damaskus, gesluit as gevolg van bekommernisse oor die verswakkende veiligheidsituasie.

Meisie buite skool in nek gesteek

2012-02-06 20:03

Die polisie in Swede is op soek na ‘n man wat ‘n 10-jarige meisie buite ‘n skool in die suidweste van die land in die nek gesteek het.

Bombing

Homs: 50 Dood in ontploffings

2012-02-06 17:53

Minstens 50 mense, waarvan die meeste burgerlikes is, is dood toe Siriese magte die stad Homs kort na middernag gebombardeer het.

Aardbewing

Filippyne: Dodetal styg ná aardbewing

2012-02-06 17:06

Minstens 43 mense is dood nadat 'n sterk aardbewing in sentraal-Filippyne getref het. Altesaam 29 mense is weens grondverksuiwings dood.

binne nuus24


 

Nuutste Wêreld-kommentaar

Petronella sê... 'n Simpel besluit wat Bevan Campbell se lewe in 'n oogwink verander het. So jammer vir hulle. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

IT Support Consultant

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

Integration Web Developer

Rosebank
Nu Beginnings
Market Related

Sales Consultants Wanted

Hyde Park, Sandton 2196, South Africa
UDM International (Pty) Ltd
R10000 - R26000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Passat 1.9 TDi Comfortline Dsl MY06
2006
R 199,595.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

ISUZU

KB300 TDi D-Cab LX Dsl MY04
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.