Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

’n Helse rit, sê James Cameron

2012-03-28 09:00
Tweets Share Share line Print

Om na die diepste plek op aarde af te duik, is nie grappies nie.

Die regisseur James Cameron, wat Dinsdag die eerste mens geword het om alleen na die bodem van die Mariana-trog in die Stille Oseaan af te duik, het sy epiese duiktog as “’n helse rit” beskryf.

Die span wat Cameron gehelp het om sy gevorderde duikvaartuig, die Deepsea Challenger, te ontwerp, het die duiktog op hul webwerf (deepseachallenge.com) beskryf as “soos om in ’n baie beknopte hysbak van ’n warm tropiese reënwoud in die donker tot by die Noordpool af te sak”.

Om Cameron aan die lewe te hou, moes die Deepsea Challenger tydens dié duike duiseligwekkende drukkings van meer as 1000 atmosfere kon weerstaan.

Dit is omtrent gelykstaande aan die gewig van drie groot bakkie-voertuie wat op jou toon gebalanseer is.

Cameron het ná sy duiktog na ’n diepte van 10 898 m gesê die Deepsea Challenger het weens die ontsettende drukking met sowat 7 cm gekrimp teen die tyd dat dit die bodem gehaal het.

Dit het Cameron omtrent 2 uur en 36 minute gevat om op die bodem te kom, waarna hy sowat drie uur op die bodem rondbeweeg en die terrein verken het. Sy terugkeer na die wateroppervlak was volgens nationalgeographic.com vinniger as wat verwag is en het slegs 70 minute geneem.

Cameron se kajuit is so klein dat hy sy bene gebuig moet hou en nie sy arms of bene kan strek nie.

Al agt die duikboot se 3D- en HD-kameras is deur die Deepsea Challenge-span spesiaal vir die projek gebou en is elk ’n tiende so groot soos vorige soortgelyke diepsee-kameras.

Die duikboot se hidrouliese robot-arm het weens ’n lekplek tydens die duiktog onklaar geraak en hom verhinder om behoorlike rots- en afsakselmonsters op die bodem te versamel.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lees meer oor: james cameron  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.