'n Geskarrel voor Chelsea se groot dag

2010-07-29 10:23
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Wanneer jy sowat R38 miljoen op ‘n troue spandeer wil jy hê niks moet op dié spesiale dag verkeerd loop nie.

En met vier dae voordat Chelsea Clinton (30) met Marc Mezvinsky (32) trou, is die voorbereidings amper voltooi.

Op lugfoto’s kan daar duidelik gesien word hoe ‘n span werkers by ‘n herehuis in New Jersey seker maak alles is in plek.

Selfs besighede in die omgewing het al baniere opgehang om hul gelukwensings aan die gelukkige paartjie oor te dra.

Altesaam 500 gaste is na die troue genooi.

Gerugte doen die ronde dat Chelsea se rok sowat R184 000 gekos het wat deur Oscar de la Renta ontwerp is.

- Vir die volledige storie besoek Tonight.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: vermaak  |  bekendes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

mdegrobler sê... Fantastic!!!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Condor 3000D 4x4 TX MPV Dsl MY03
2003
R 144,990.00

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 105,000.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.