Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

kykNET Fiëstas se benoemings bekend

2013-02-26 14:15
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die benoemings vir die 2013 kykNET Fiëstas, wat die beste Afrikaanse kunstenaars en teaterproduksies vereer wat in 2012 hul debuut gemaak het, is Maandag bekend gemaak.

Die toekennings word vanjaar vir die eerste keer in die Staatsteater in Pretoria aangebied en die teaterlegende Ian von Memerty is in die regisseurstoel vir vanjaar se produksie.

Toekennings sal in altesaam 15 kategorieë uitgedeel word, insluitend dié vir beste nuwe Afrikaanse stuk, beste prestasie in ’n musiekproduksie, beste akteur en beste aktrise.

Die publiek kan ook vir hul gunstelingkunstefees en Fiësta-aanbieder stem.

Die feeste wat benoem is, is Innibos (A1), die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (A2), die Renoster Horingfees (A3) en die Vryfees (A4).

Die benoemde Fiësta-aanbieders is André van der Merwe (B1), Jennifer Zamudio (B2), Monique (B3) en Niël Rademan (B4).

Lede van die publiek kan in die kategorieë begin stem deur die kode langs die fees of aanbieder se naam na 33690 te SMS.

Dié Fiëstas word op 21 Maart oorhandig.

Kaartjies vir die spoggeleentheid sal by Computicket beskikbaar wees.

Besoek kykNET ook op Facebook vir meer inligting.

Benoemings vir die 2013 kykNET Fiëstas:

Beste Akteur:

Albert Pretorius: Nagwond
Terence Bridgett: Master Harold en die Boys
Tobie Cronjé: My man se vrou se man
Wessel Pretorius: Ont
 
Beste Aktrise:

Alida Theron: Op Dees Aarde
Marli van der Bijl: Putsonderwater
Amanda Strydom: Voor ek vergeet
Sandra Prinsloo: Oskar en die pienk tannie
 
Beste Manlike Byspeler:

Wessel Pretorius: N is vir Neurose
De Klerk Oelofse: Ubu en die Secrecy Bill
Johann Nel: Putsonderwater
Stian Bam: Babbel/Bos/Vrou vantevore
 
Beste Vroulike Byspeler:

Anna-Mart van der Merwe: Doodsnikke
Hannah Borthwick: N is vir Neurose
Karli Heine: Op Dees Aarde
Wilna Snyman: Op Dees Aarde
 
Beste Regisseur:

Wessel Pretorius: Ont
Pieter Venter: Putsonderwater
Lara Bey: Oskar en die pienk tannie
Marthinus Basson: Op Dees Aarde
 
Teaterontwerp:

Marthinus Basson: Bos  (stelontwerp)
Marthinus Basson: Op Dees Aarde (stelontwerp)
Johan Ferreira: GPS vir die lewe (beligting)
Patrick Curtis: Doodsnikke (stelontwerp)
 
Beste Prestasie in ‘n Musiekgedrewe Produksie:

Emo Adams: Plekkie in die son
Amanda Strydom: Wierook en mirre
Vagina Dentata: Vagina Dentada
Janine Neethling: Wierook en Mirre
 
Beste Musiekproduksie:

Christiaan Olwagen: Vagina Dentata
Basil Apolis:‘n Plekkie in die Son
Koos Kombuis: GPS vir die lewe
Amanda Strydom: Wierook en mirre
 
Beste Solo-vertoning:

Marion Holm: Holmakiesie
Wessel Pretorius: Ont
Sandra Prinsloo: Oskar en die pienk tannie
 
 
Beste Nuwe Afrikaanse Opvoering:

Wessel Pretorius: Ont
Christiaan Olwagen: N is vir Neurose
Marlene le Roux: ‘n Plekkie in die Son
Basil Apolis: n Plekkie in die Son
Schalk Schoombie: Liefde, Anna
Louis van Niekerk: Liefde, Anna
 
Beste Prestasie in Klassieke Musiek:

Winand Grundling: 14 Stasies van die Kruis
Consort: Venetian Tonic
Trio met ‘n Twist: Trio met ‘n Twist
Kelebogile Boykanyo: Vocal Recital
 
Beste Prestasie in Dansteater of Fisieke Teater:

Xolani Ntombela: African Rhythms
Keepsake Minus 3: Keepsake Minus 3
Mamela Nyamza: Okuya Phantsi Kwempumlo / The Meal
 
Beste Prestasie in Visuele Kuns:

Diek Grobler: Fopspeen Moving Pictures
Katie Barnard du Toit: Vrees en Verlies
Paul Emsley: Feeskunstenaar: Woordfees
 
Beste Aanbieding:

Nicola Hanekom: Babbel
Hugo Theart: Op Dees Aarde
Wessel Pretorius: Ont
Marthinus Basson: Op Dees Aarde
Lara Bey: Oskar en die pienk tannie
 
Beste Opkomende Kunstenaar:

Marli van der Bijl: Putsonderwater
Christiaan Olwagen: N is vir Neurose
Winand Grundling: 14 Stasies van die Kruis
Wessel Pretorius: Ont


– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: kyknet fiestas
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... Willy het sewe soorte maagsappe uit Allers gedruk... ;-) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.