Zsa Zsa se been geamputeer

2011-01-17 19:00
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Zsa Zsa Gabor weet nie dat haar been geamputeer is nie.

Die 93-jarige aktrise se regterbeen is op 14 Januarie net bokant haar knie geamputeer nadat gangreen in haar been voorgekom het. Dokters kon nie haar been red nie en Zsa Zsa se man Prins Frederic von Anhalt het haar nog nie ingelig dat sy geopereer is nie.

Volgens die skinderwebwerf TMZ, is Von Anhalt deur mediese kenners gewaarsku om nie sy vrou oor die operasie in te lig nie uit vrees dat haar bloeddruk kan styg en dit haar herstelproses bemoeilik.

Terwyl Zsa Zsa glo dat slegs ‘n klein gedeelte van haar been geamputeer is, het Von Anhalt belowe dat hy haar op ‘n latere stadium die waarheid sal vertel.

Zsa Zsa, wat reeds sewe keer getroud was, is sedert verlede jaar Julie in en uit by die hospitaal nadat sy ‘n heupoperasie ondergaan en daarna twee bloedklonte ontwikkel het.
 
- Vir die volledige storie besoek Tonight.

- Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: zsa zsa gabor  |  bekendes  |  vermaak

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2006
R 129,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 274,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.