Zeta-Jones woedend met dokters

2010-09-03 00:04
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Catherine Zeta-Jones erken sy gaan deur ‘n moeilike tyd om haar man, Michael Douglas te sien met sy stryd teen keelkanker worstel.

Sy is ook woedend vir dokters omdat hulle nie die kanker vroeër ontdek het nie, het sy aan die tydskrif People gesê.

Die Oscar-bekroonde Douglas sê hy het vir maande geworstel met keel en oorpyn, maar dokters het aan hom gese daar is niks fout nie.

Hy het eers in Augustus uitgevind hy het keelkanker en het reeds met behandeling begin.

Zeta-Jones is vir die afgelope tien jaar met Douglas getroud en hulle het twee kinders, Dylan (10) en Carys (7).

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lees meer oor: vermaak  |  bekendes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

mdegrobler sê... Fantastic!!!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Administrator

Philippi, Cape Town, South Africa
Cordaid Urban Matters
Market Related

Junior .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Condor 3000D 4x4 TX MPV Dsl MY03
2003
R 144,990.00

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 105,000.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.