Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Woede oor MasterChef-wenner se restaurant

2012-07-27 11:00
Tweets Share Share line Print

Durban – Deena Naidoo, Suid-Afrika se eerste MasterChef-wenner, is ongelukkig omdat hy nie sy eie restaurant gaan kry nie, berig The Citizen.

Die promotors van die TV-program het sedert die begin van die reeks gesê die wenner sal wegstap met pryse ter waarde van R8 miljoen – insluitend "hul eie restaurant".

Naidoo is vandeesweek as wenner van die program aangewys.

Naidoo het gesê hy is nie die eienaar van die restaurant nie, en sal slegs die MondoVino-restaurant by Montecasino twee jaar lank bestuur. Hy sal slegs vyf keer 'n maand by die restaurant wees.

Hy sal 'n persentasie van die restaurant se winste ontvang en het gesê hy besit nie die titelaktes van die restaurant nie.

Die waarde van die pryse wat Naidoo ontvang het, beloop slegs sowat R1 miljoen – die restaurant uitgesluit.

Ingrid Engelbrecht van M-Net het ontken dat die indruk geskep is dat die wenner sy of haar eie restaurant sal kry.

"Toe daar aanvanklik oor die prys besluit is, het ons nie geweet wie die wenner gaan wees, waar hy gaan woon of wat sy persoonlike omstandighede gaan wees nie.

"M-Net en Tsogo Sun het verseker dat verskeie buigbare opsies oor die restaurant beskikbaar is vir die wenner."

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: deena naidoo  |  masterchef sa
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
109 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Madelein Beukes sê... huh Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.