Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Winehouse se eks ontken skuld

2012-09-13 10:30
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die ontslape sangeres Amy Winehouse se gewese kêrel, Reg Traviss, het skuld op twee aanklagte van verkragting ontken, het Contact Music berig.

Hy het bewerings ontken dat hy 'n vrou in 2011 op Nuwejaarsaand verkrag het.

Die vermeende slagoffer het aan die hof in Londen gesê sy het dié spesifieke aand gedrink en onthou die 35-jarige het seks met haar gehad.

Traviss is in Junie van verkragting aangekla in verband met voorvalle wat op 29 Desember 2011 en 1 Januarie 2012 plaasgevind het.

Die beweerde seksuele aanranding het vir die eerste keer op 18 Januarie aan die lig gekom en die 35-jarige filmmaker is op 5 April in hegtenis geneem.

Hy is op borgtog vrygelaat en sal op 10 Desember 2012 verhoor word.

Traviss en Winehouse was ten tyde van haar dood in Julie 2011 nog in 'n verhouding.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: reg traviss  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hein Mostert sê... Sal vir "Tony" mis. Onverbeterlike akteur... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Midrand - 07:45 AM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY VEHICLE in the middle lane before the Buccleuch Interchange - delays from Allandale Road
  • Thursday Bedfordview - 07:43 AM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane after the Van Buuren Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.