Willis jnr. bepaal eie lot

2009-08-26 11:10
Tweets Share Share line Print

Hollywood - Rumer Willis se loopbaan as aktrise is nie aan haar bekende ouers te danke nie.

Die 21-jarige dogter van Bruce Willis en Demi Moore besef die familienaam help om oudisies los te slaan, maar sy is oortuig daavan dat haar talent as ‘n goeie akrise haar help om rolle te beklink.

“Jy kan niks doen aan wie jou ouers is nie. Ek glo elkeen het geleenthede en elkeen kry geleenthede op verskillende maniere,” het die opkomende ster, wat binnekort in die riller Sorority Row verskyn, aan BANG Showbiz vertel.

"As jy talentvol is sal jy werk kry. As jy nie goed is nie sal jy sukkel. Op die ou eind geld talent. Want jy kan oudisies kry, maar dit is ‘n ander ding om werk te kry.”

Rumer is die oudste van Bruce en Demi se drie kinders.

Sy het grootgeword op filmstelle, maar sy het eers onlangs besef sy wil ‘n aktrise word.

Rumer ontken haar ouers het haar in die industrie aangehelp en sy ontken dat hulle ooit loopbaanadvies aan haar gegee het.
 
"My ouers laat my toe om my eie ding te doen. Hulle ondersteun my in alles en ek kan vir niks beter vra nie.”

-  BANGshowbiz.com

Lees meer oor: demi moore  |  bruce willis  |  hollywood

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2006
R 129,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 274,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.