‘Wikus’ dalk in A-Team

2009-09-10 16:15
Tweets Share Share line Print

Kaapstad- Volgens gerugte word die ster van District 9, Sharlto Copley, oorweeg vir die rol van Howling Mad Murdock in Joe Carnahan se nuwe weergawe van The A-Team.

Copley, wat nog ‘n nuweling op die silwerdoek is, het fliekgangers wêreldwyd beïndruk met sy vertolking van die karakter, Wikus van der Merwe, in District 9.

Dié film is in Johannesburg geskiet en het ‘n rekordgetal persone in Amerika, Brittanje en Suid-Afrika na die teaters gelok.

Volgens Empire Online is die aanbod vir Copley se rol nog net in besprekingsfase. Ander bekendes wat ook oorweeg word vir die nuwe reeks is Liam Neeson as Colonel Hannibal Smith, Bradley Cooper as Templeton "Faceman" Peck, en Quinton "Rampage" Jackson as BA Baracus.

Die oorspronklike A-Team televisiereeks was veral bekend in die 80’s en die nuwe een beloof om nog beter te wees.

District 9 het tot dusver sowat R714m ingesamel en was die top film in sy openingsnaweek in Amerika, Australië, Rusland en Nieu-Seeland.

 –Nuus24   
 

Lees meer oor: district 9  |  vermaak  |  rolprente

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2006
R 129,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 274,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.