Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Werker afgedank oor J.Lo se handtekening

2012-11-07 11:42
Tweets Share Share line Print

Düsseldorf – 'n Hotelwerker in Duitsland is glo afgedank nadat sy die sangeres Jennifer Lopez vir haar handtekening gevra het, berig Daily Mail.

Pray Dodaj het aan die sangeres se deur geklop terwyl sy by die Melia Düsseldorf in Duitsland tuisgegaan het, maar is deur twee assistente weggewys.

Dodaj het die volgende dag 'n oproep ontvang en daar is aan haar gesê sy is afgedank omdat J.Lo gekla het dat sy gepla is.

Cyrus Heydarian, direkteur van die hotel, het gesê hy duld nie werknemers wat sy gaste steur nie.

Lopez het egter aan aanhangers gesê sy het niks te doen gehad met die besluit nie, en dat sy die eerste keer op Twitter van die voorval te hore gekom het.

Sy het Woensdag, as deel van haar Europese toer, in die stad opgetree.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: jeniffer lopez  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Phillip Groenenstein sê... Your Honour...ek is onskuldig terwyl my tjommie besig was om die man dood te slaan het ek net Verdi se Rigoletto vir so bietjie agtergrond atmosfeer opgevoer." mmm Ou Ronnie sing toe lekker saam "kill them all"...mmm wou Ronnie ons hier te kenne gee..dat jode nie as wit gesien moet word nie...wonder maar net... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kempton Park - 08:45 AM
    Road name: R24
    TRUCK ACCIDENT at the Barbara Road exit -DELAYS both ways to / from the Airport
  • Thursday Houghton Estate - 08:27 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS between Grayston Drive and the Jan Smuts Avenue exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

TOWNHOUSES FOR SALE IN Port Alfred

TownhousesR 615 000

HOUSES FOR SALE IN Klipriver

HousesR 1 600 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.