Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

HOLI ONE-kleurfees in SA

2013-02-12 14:49
Tweets Share Share line Print

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Kaapstad – Suid-Afrikaners moet hulself begin gereed maak vir ‘n unieke fees wat kleure, musiek en eenheid vier.

Die immergewilde HOLI ONE-kleurfees, wat deur die oorspronklike Holi-fees in Indië geïnspireer is, het reeds na lande soos Duitsland, die VSA en Singapoer uitgebrei, en sal eersdaags vir die eerste keer in Suid-Afrika gehou word.

Duisende mense wat in wit geklee is sal bymekaarkom vir ‘n fees van musiek, dans, kuns en visuele stimulering. Feesgangers word dan elke uur vanaf 14:00 met kleurvolle verfpoeier bedek.

Kaartjies
Algemene toegang: R190 van Webtickets
Algemene toegang plus poeier (vyf kleure): R290 van Webtickets

Datums
2 Maart: Grand Parade, Kaapstad
6 April: Emmarentia-dam, Johannesburg
'n Datum moet nog vir Durban vasgestel word.

Vermaak
12h00-13h00: Sadhu Sensi
13h00-14h00: DJ Mighty
14h00-15h00: Richard the Third
15h00-16h00: Maoriginal
16h00-17h00: Kid Fonque
18h00-19h00: Toby2shoes
19h00-20h00: GoodLuck
20h00-21h00: Mix n Blend
21h00-22h00: Niskerone

Besoek HOLI ONE se webtuiste vir meer inligting en om op hoogte van verwikkelinge te bly.

Kompetisie
Ons het ongelooflike reaksie op ons HOLI ONE-kompetisie gekry. Baie dankie aan almal wat ingeskryf het. Die kaartjies gaan aan Rolene Reyneke en Rohan Fourie.

Volg Nuus24 op Twitter

- Nuus24

Lees meer oor: musiek  |  feeste  |  vermaak
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Boere Girl'tjie sê... Nee wat dankie, sal definitief nie die geld werd wees nie! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.