Weerwolf en countryster vind mekaar
2009-10-30 11:04
Los Angeles - Hulle deel dieselfde naam en beide dié jonges se loopbane is een groot sukses. Hierdie is die perfekte Hollywood-romanse.
Taylor Lautner, van Twilight-faam, en die countryster, Taylor Swift, het mekaar gevind en dinge begin nou ernstig raak, het die Daily Mail berig.
Dié twee tieners is deur die paparazzi afgeneem waar hulle ‘n romantiese ete in Beverly Hills geniet het. Wonder of Swift weet van Lautner se weerwolf-maniere?
Lees meer hier.