Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Warne se eksvrou nie suur oor Hurley

2011-10-18 13:42
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Shane Warne se eksvrou, Simone Callaghan, het hom met sy verlowing aan Elizabeth Hurley gelukgewens.

Callaghan, wat reeds van Warne geskei was maar steeds saam met hom gebly het toe besonderhede oor sy nuwe verhouding aan die lig gekom het, het gesê sy het geen kwade gevoelens nie.

Sy erken wel hul planne om te trou het as ‘n skok vir haar gekom. 

“Ek wens Shane alle geluk toe. Dit is sy lewe en hy kan doen wat hy wil.”

Callaghan het ook laat deurskemer haar egskeiding van Warne het sy tol op hul drie kinders, Brooke (14), Jackson (12) en Summer (10) geëis, veral ook omdat hy nou meer tyd saam met Hurley en haar negejarige seun, Damian, in Brittanje deurbring.

Contact Music.

– Volg Nuus24 op Twitter.

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Petro Doman Jordaan Nel sê... Die ou het sy rol onverbeterlik vertolk! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Mayfair - 11:24 AM
    Road name: Church Street Southbound
    DELAYS between Central Avenue and Main Reef Road
  • Thursday Germiston - 11:18 AM
    Road name: N3 Northbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane after the Grey Avenue exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.