Vuurwarm Sexpo laat die kwik styg

2010-11-26 06:43
Tweets Share Share line Print

Die Burger

Kaapstad - Of jy nou daar is om te kyk of om te koop, vanjaar se Sexpo het iets vir almal se smaak.

Dié jaarlikse vuurwarm uitstalling is terug in die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (Kiks).

Nuuskieriges het al voor die uitstalling Donderdagoggend geopen het, tougestaan.

Toe die deure om 11:00 oopmaak, het mense by die gebou ingestroom om die meer as 100 stalletjies te besoek.

Een van die mense waaraan besoekers hulle veral vergaap het, was mej. Naak Suid-Afrika, Rene Human (23). Terwyl sy heel op haar gemak oor haar “werk” gepraat het, het honderde mense om haar saamgedrom om haar van nader te bekyk.

“Dis alles natuurlik vir my. Ek is heel op my gemak om kaal voor mense te wees. Soms raak ek nog skaam, maar dis nie so erg soos aan die begin nie,” het sy aan Die Burger vertel.

Sy het gedink Kapenaars sou meer liberaal as Johannesburgers wees, maar het gevind dat dit nie so is nie.

“Kom ons kyk of hulle na die einde van die week se kant toe hul inhibisies verloor,” het sy geskerts.

’n Ander uitstaller, wat beslis meer vroue as mansaanhangers gister gekry het, was die skilder Pricasso.

Hy verf ’n portret van iemand binne minute sonder om ’n kwas te gebruik. Sy tegniek het heelwat omstanders laat bloos.

By sommige stalletjies sal besoekers ook inligtingoor gesonde en gebalanseerde leefstyle kan kry.

Die Sexpo duur tot Sondag en is Vrydag en Saterdag tot middernag oop.

Sondag sal die laaste vertonings tot 21:00 duur.

Kaartjies kan by Computicket of by die deur gekoop word. Die pryse wissel van R130 tot R220.

Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: sexpo

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2006
R 129,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 274,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.