Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vrou wat Alec Baldwin 'teister' verloor teenbewyse

2012-10-19 14:30
Tweets Share Share line Print

Montreal – Die Kanadese aktrise Genevieve Sabourin, wat daarvan beskuldig word dat sy die Amerikaanse ster Alec Baldwin geteister het, kon nie toegang kry tot waardevolle bewyse op Facebook wat haar glo kan help om die bewerings teen haar verkeerd te bewys nie.

Die aktrise het glo gehoop om Facebook-gesprekke met Baldwin te gebruik om die bewerings teen haar te weerlê.

"Ek sal (op 27 November) voor 'n jurie in New York verskyn sonder my bewyse. Ek wonder watter kans het ek op 'n regverdige verhoor," het sy Donderdag aan AFP gesê.

Baldwin het vroeër vanjaar aanklagte teen Sabourin aanhangig gemaak omdat sy na bewering e-posboodskappe aan hom gestuur het wat hom vra om met haar te trou, en ook sonder uitnodiging by sy woonstel in Manhattan opgedaag het.

Sabourin, wat op 8 April in hegtenis geneem is en vir 36 uur aangehou is, het gesê die bewerings van teistering is gemaak weens 'n "misverstand."

Sy het gesê rekords van hulle Facebook-boodskappe bewys dat hy ook in haar belang gestel het.

"Toe ek gesien het hy is betrokke by iemand anders, het ek besluit om ons verhouding op Facebook te kanselleer, en as gevolg daarvan het ek al ons Facebook-gesprekke verloor."

Sy het gesê sy en haar regsverteenwoordiger het vergeefs probeer om die boodskappe by Facebook te kry.

"My persoonlike en professionele reputasie is heeltemal vernietig," het die 40-jarige aktrise gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: alec baldwin  |  bekendes  |  teistering
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.