Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vrou verloor duisende in George Clooney-slenter

2012-10-19 12:30
Tweets Share Share line Print

Taipei – 'n Taiwannese vrou wat gedink het sy het 'n aanlyn-verhouding met die akteur George Clooney het 1,4 miljoen  Taiwannese dollar (sowat R414 000) in 'n beweerde Nigeriese slenter verloor, is Vrydag berig.

Die 29-jarige Yang Nien-tzu het aan die polisie gesê sy het in Maart 'n buitelander, wat gesê het hy is Clooney, in 'n kletskamer ontmoet. Die twee het toe 'n verhouding begin.

Sy het gesê die man het presies soos die Hollywood-ster geklink toe hulle oor die telefoon gepraat het, en het selfs om verskoning gevra vir die bekommernis nadat hy voor Soedan se ambassade in Washington in hegtenis geneem is.

Die regte Clooney is in Maart in hegtenis geneem tydens 'n betoging buite die ambassade.

Die slenter is oopgevlek toe "Clooney" haar gevra het om geld aan hom in Nigerië, waar hy liefdadigheidswerk vir die Verenigde Nasies doen, oor te betaal.

Die polisie het Yang in April begin ondersoek nadat sy probeer het om vervalste reisigerstjeks ter waarde van VSA$10 000 (sowat R86 000) by 'n plaaslike bank te wissel.

Yang het gesê die tjeks was vergoeding van haar superster-kêrel.

Die polisie het Donderdag alle aanklagte teen haar teruggetrek nadat dit aan die lig gekom het dat sy die slagoffer was van 'n slenter.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa-DPA

Lees meer oor: george clooney  |  slenters  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jonny Stier sê... Ek het laas baie afduimpies gekry toe ek gese het dat hierdie klein snotkop besig is om sy lewe op te f... Gaan seker weer gestenig word, maar feit bly staan, hy GAAN dit doen en nie baie ver in die toekoms nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 11:23 AM
    Road name: N3 Northbound
    SLOW TRAFFIC approaching Gilloolys Interchange
  • Wednesday Fairland - 11:14 AM
    Road name: Beyers Naude Drive Westbound
    DELAYS approaching Willowview Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.