Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Verpleegster pleeg selfmoord ná Kate-fopoproep

2012-12-08 08:10
Tweets Share Share line Print

Sydney, Australië – Die verpleegster wat 'n fopoproep beantwoord het by die hospitaal waar Catherine, hertogin van Cambridge, behandel is, het selfmoord gepleeg.

King Edward VII se hospitaal het Woensdag erken dat hy 'n fopoproep van ‘n Australiese radiostasie ontvang het.
Die twee omroepers wat die oproep gemaak het, is intussen van die lug gehaal.

Jacintha Saldanha het die telefoon beantwoord toe omroepers van Sydney se 2Day FM gebel het en die stem van koningin Elizabeth II en prins Charles nagemaak het. Saldanha het toe die telefoon aan 'n kollega gegee en dié het toe inligting oor Catherine se gesondheid aan hulle verskaf.

Saldanha se lyk is Vrydag gevind en die polisie het gesê haar dood word nie as verdag beskou nie. Die hospitaal weier om kommentaar te lewer op mediaberigte dat sy selfmoord gepleeg het.

Die radiostasie het Saterdag gesê die omroepers, Mel Greig en Michael Christian, is "albei diep geskok" oor die nuus van die verpleegster se dood.

2Day FM en sy eienaars, Southern Cross Austereo, het in 'n verklaring gesê die radiostasie en die omroepers "het besluit dat hulle uit respek vir wat as 'n tragedie beskryf kan word, nie na hul radioprogram sal terugkeer nie".

"Ons innige meegevoel aan haar familie en diegene wat wêreldwyd deur die situasie geraak word."

Kort nadat die nuus van die verpleegster se nuus versprei het, is die radiostasie se Facebook-blad oorval met kommentaar van duisende mense wat vra dat die omroepers afgedank moet word.

Julia Gillard, Australië se premier, het die verpleegster se dood as 'n verskriklike tragedie beskryf.

Greig en Christian het kort ná die oproep om verskoning gevra en 'n skakel na die fopoproep en die omroepers se Twitter-profiele is verwyder.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
29 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Management Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Management Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.