Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vere waai oor Nando's-advertensie

2012-06-03 09:45
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die SABC het geweier om die kitskosreus Nando’s se nuutste advertensie teen xenofobie uit te saai.

Die minuut lange video, wat reeds op sosiale netwerke versprei is, sou Vrydagmiddag op SABC 2 uitgesaai word.

Die video is teen Sondagoggend reeds meer as 76 000 keer gekyk.

Die SABC het Nando's laat Donderdag in kennis gestel dat hy nie die advertensie gaan uitsaai nie omdat dit die Wet op Elektroniese Kommunikasies en Transaksies en die kode van die advertensiestandaarde-owerheid (ASA) verontagsaam.

Die advertensie bemark twee nuwe produkte.

Mark Radomsky, 'n direkteur van Nando's, het die uitsaaier daarvan beskuldig dat hy sensuur toepas op die maatskappy se reg op vryheid van uitdrukking.

Radomsky het gesê die doel van die advertensieveldtog is om die kwessie van xenofobie aan te spreek.

Die maatskappy het verder in 'n verklaring gesê die SABC het versuim om skriftelik te reageer en ASA het bevestig dat die advertensie nie sy kode verontagsaam nie.

Kaizer Kganyago, woordvoerder van die SABC, het Saterdag gesê die advertensie is weens "xenofobiese ondertone" onttrek.

ASA kon nie vir kommentaar bereik word nie.

Kyk hier na die video:



– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: nando's  |  sabc
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
37 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Petro Doman Jordaan Nel sê... Die ou het sy rol onverbeterlik vertolk! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday City Deep - 09:14 AM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houer Road
  • Thursday Sandton - 09:14 AM
    Road name: Katherine Street Southbound
    DELAYS between Marlboro Drive and Grayston Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.