Vampier-film breek rekord

2009-11-21 21:41
Tweets Share Share line Print

Los Angeles  - Die vampier-film The Twilight Saga: New Moon het die rekord vir die eerste dag van 'n film se opening by die Amerikaanse loket gebreek en is goed op pad om die een van die grootste films van alle tye te word.

Die rolprent het Vrydag $72.7 miljoen (sowat R5.5 miljard) in die VSA en Kanada ingesamel, het Summit Entertainment gesê.

Die vorige rekord vir 'n openingsdag was $62.2 miljoen (sowat  R4.7 miljard) vir verlede jaar se The Dark Knight, wat daarna die tweede hoogste inkomste van alle tye in Noord-Amerika ingehark het voordat inflasie bygewerk is.

Hierdie hoogtes kan moeilik wees virTwilight om te bereik maar die industrie verwag dat dit sowat $125 miljoen (sowat R9.5 miljard) of meer deur die loop van die naweek kan inhark.

Dit sal dié rolprent ‘n vierde plek in die rekordboeke gee ná The Dark Knight, Spider-Man 3 en Pirates of the Caribbean: Dead Man's Chest.

Daar word verwag dat dit Shrek the Third wat $122 miljoen (sowat R9.3 miljard) ingesamel het, sal klop.

- Reuters
 

Lees meer oor: vermaak  |  twilight  |  rolprente

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ou sê... Kan die Moore-meisie nie maar iewers uit die oog verdwyn nie? Of is daar nog iets van haar wat ons MOET weet? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Network Engineer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R20000 - R32000

Data Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

PL/SQL Oracle Developer

Midrand
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 119,900.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 164,900.00

NISSAN

Tiida 1.6 Visia+ AT
2010
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.