VIDEO: Die Antwoord
2010-02-05 10:41
Kaapstad – Kommin was nog nooit so cool nie, en die Suid-Afrikaanse groep Die Antwoord het die wêreld behoorlik op hol met hulle unieke musiek en voorkoms.
Hier is 'n video van dié groep wat al amper 150 000 keer op YouTube gespeel is. Die groep se videos is in totaal al meer as 600 000 keer gespeel.
Vir meer inligting oor Die Antwoord, besoek hul webwerf.