Tyson en Holyfield op Oprah

2009-10-17 05:31
Tweets Share Share line Print

Chicago – Niemand is geboks nie en nie een het die ander se oor afgebyt nie.

Prys en bewondering was die orde van die dag by die aangesig-tot-aangesig ontmoeting Vrydag tussen die voormalige wêreldkampioen boksers, Mike Tyson en Evander Holyfield, op ‘n episode van “The Oprah Winfrey Show”.

Op 28 Junie 1997, by die MGM Grand in Las Vegas, was Tyson gediskwalifiseer nadat hy ‘n deel van Holyfield se oor afgebyt het gedurende hulle WBA swaargewig-titel geveg.

‘n Respekvolle Tyson het verskeie kere in die program met sy voormalige opponent hande geskud.

Hy het gesê dat dit die eerste geleentheid was waar hy behoorlik met Holyfield kon praat sedert die oor-insident.

Tyson het vroeër aan Winfrey gesê dat ‘n oorspronklike verskoning na die insident nie opreg was nie.

Maar toe Oprah hom gevra het wat hy vir Holyfield wil sê, het hy weer nie by verskoning vra uitgekom nie. Hy het eerder begin om Holyfield te prys.

“Hierdie is ‘n pragtige ou,” het hy gesê terwyl hy Holyfield se arm vir ‘n ruk toegeneë vasgehou het. “Ek wil net hê jy moet weet dat dit net ‘n plesier is om jou te ken.”

Toe Winfrey vir Holyfield vra of hy nog ‘n stuk van sy oor vermis, het hy na dit gewys en gesê: “Net ‘n klein stukkie.”

Holyfield het ook ‘n erkentenis gehad om te maak. Hy het glo ook mense gebyt gedurende sy kinderjare.

“Julle praat oor byt,” het hy gesê. “Ek is die persoon wat elke broer in my gesin gebyt het.”

Holyfield het gesê dat die rede hoekom hy saam met Tyson op televisie wou verskyn het  is om aan die jeug wat betrokke in geweld is te wys dat versoening altyd moontlik is.

“Ons kan saamkom, ons weet julle kan saamkom.”

 - Sapa - AP




 

Lees meer oor: boks  |  oprah winfrey

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2006
R 129,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 274,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.