Tyd raak min vir Kapenaars in Idols

2010-08-30 09:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Met net twee Kaapse deelnemers in die top-12 van Idols is daar nog net tot Maandagaand om 22:00 tyd om te stem om hulle albei in die gewilde M-Net-realiteitsreeks te hou.

Elvis Blue (30) van George en Adeline Mocke (22) van Kaapstad is albei in die groep wat Sondagaand opgetree het en albei loop nou die gevaar om môre-aand uit te val indien hulle nie genoeg stemme kry nie.

Twee Idols-deelnemers word in môre se regstreekse uitslag-episode om 19:00 huis toe gestuur. Dié keer is die enigste twee oorblywende Kaapse deelnemers in die kompetisie boonop in dieselfde groep.

Kykers het net tyd tot vanaand om 22:00 om vir hul gunsteling in hierdie tweede groep van sewe deelnemers te stem nadat die eerste groep verlede Sondag opgetree het.

Saam met Blue – wie se regte naam Jan Hoogendyk is – en Mocke, is daar twee deelnemers van Durban – Lloyd Cele (28) en Zintle Mkwela (24). Daar is ook twee deelnemers van Johannesburg: Funeka Peppeta (24) en Jamie-Lee Sexton (22). Die sewende deelnemer is Gail Nkoane (25) van Kimberley.

Kykers het gisteraand gesien hoe Mocke “When love takes over” van David Guetta en Kelly Rowland gesing het. “Dis ’n redelik nuwe liedjie en meer van ’n ‘skare’-treffer, so hopelik hou mense net so baie daarvan soos ek,” het Mocke gesê.

Blue het “Heaven” van Bryan Adams gesing. “Ek is nou al ’n paar weke lank weg van my vrou en my dogter, Lila,” het Blue oor sy liedjiekeuse gesê.

“Vir my gaan dit daaroor dat ek hulle mis en dat ek graag by hulle wil wees.”

Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: televisie  |  idols

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2006
R 129,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 274,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.