Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Two and a Half Men is 'gemors' – akteur

2012-11-27 15:22
Tweets Share Share line Print

New York – Die tienerakteur wat in die sitkom Two and a Half Men te sien is, het kykers in 'n video aangemoedig om nie dié program te kyk nie.

Die video is deur 'n Christelike kerk op YouTube gepubliseer.

Die 19-jarige Angus T. Jones, wat sedert 10-jarige ouderdom op die program is, het gesê hy wil nie daarop verskyn nie.

"Hou op om dit te kyk. Hou asseblief op om jou kop vol gemors te maak."

Warner Bros., vervaardiger van die program, wou nie kommentaar lewer nie. CBS, die kanaal waarop die program uitgesaai word, het nie onmiddellik reageer op 'n versoek om kommentaar nie.

Die tienerakteur het in die video, wat deur die Forerunner Christian Church in Kalifornië aanlyn geplaas is, gesê die program is "gemors" en het mense aangemoedig om dit nie te kyk nie.

Jones beskryf die kerk as sy "geestelike tuiste".

Jones vertolk die rol van Jake, die seun van die geskeide chiropraktisyn Alan.

Hy het gesê die soort vermaak waarin hy betrokke is, tas die brein aan en dat 'n "mens nie kan rondspeel wanneer dit by die ewigheid kom nie".

"Jy kan nie 'n Godsvresende mens wees en op 'n TV-program soos daardie verskyn nie. Ek weet ek kan nie. Ek is nie reg met wat ek leer, wat die Bybel sê en om op daardie TV-program te verskyn nie."
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Linbro Park - 10:44 AM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane before the Marlboro Drive exit
  • Tuesday Crown - 10:40 AM
    Road name: M2 Westbound
    SLOW TRAFFIC throught the Crown Interchange towards Main Reef Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.