Twilight die gewildste

2009-08-10 10:58
Tweets Share Share line Print

Kalifornië - Die Twilight film was by verre die gewildste rolprent onder tieners by vanjaar se Teen Choice Awards in Hollywood.

Die gewilde vampier-film het Sondag met 11 toekennings tydens die seremonie weggestap. Dit sluit in vir die beste drama, liefdesverhaal, beste soen en gevegstonele, asook die beste liedjie.

Kristen Stewart het in die kategorie vir beste rol deur 'n vrou in 'n drama gewen, terwyl Robert Pattinson met twee branderplank-gevormde toekennings weggestap het, naamlik vir die beste akteur in 'n drama, asook die toekenning vir die aantreklikste akteur onder die manne.

"Ons sien julle 20 November in die teaters," het die mede-akteur Taylor Lautner aan ‘n gillende gehoor verklap.

Lautner en Ashley Greene, wat saam met Stewart en Pattinson in die opvolg-fliek, "New Moon" verskyn, is met die toekkennings vir die beste nuweling tot die silwerdoek vereer, terwyl Cam Gigandet gekroon is as die beste booswig.

Twilight se regisseur, Catherine Hardwicke, het saam met haar span op die verhoog verskyn.

Die toekennings is deur 83 miljoen stemme aanlyn verkies.

Talle wenners soos die 16-jarige Miley Cyrus en die Jonas Brothers is met meer as een toekenning vereer tydens hierdie, die 11de jaarlikse seremonie by die Gibson-teater by die Universal Studios, Hollywood.

- AP

Lees meer oor: hollywood  |  bekendes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2006
R 129,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 274,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.