Twilight, Johnny Depp steel kollig

2010-01-08 02:36
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Dit is daardie tyd van die jaar wanneer die vermaaklikheidsbedryf sy blinkste sterre vereer. Eerste in die ry was die People’s Choice-toekennings.

Dié glansgeleentheid, waar die publiek vir die wenners stem, het Woensdagaand plaasgevind.

Die toekenningsaand het seepglad verloop sonder enige dramatiese blapse of foutjies. Die vampier-film, Twilight, en die akteur Johnny Depp het meeste van die kollig gesteel.

Hier is ‘n volledige lys van al die wenners:

Film:

Gunsteling akteur: Johnny Depp

Gunsteling aktrise:  Sandra Bullock

Gunsteling akteur (aksie): Hugh Jackman

Gunsteling akteur (komedie)  : Jim Carrey

Gunsteling nuweling aktrise: Miley Cyrus

Nuweling ster: Taylor Lautner

Gunsteling ensamble-span: The Twilight Saga

Gunsteling onafhanklike film: Inglourious Basterds

Gunsteling komedie: The Proposal

Gunsteling film: Twilight

Gunsteling animasie: Up

Akteur van die dekade: Johnny Depp

TV:

Gunsteling TV drama: House

Gunsteling TV komedie: The Big Bang Theory

Gunsteling wetenskapfiksie/fantasie: Supernatural

Gunsteling kompetisieprogram: American Idol

Gunsteling akteur (drama): Hugh Laurie

Gunsteling aktrise (drama): Katherine Heigl

Gunsteling akteur (komedie): Steve Carell

Gunsteling aktrise (komedie): Alyson Hannigan

Gunsteling TV-obsessie: True Blood

Gunsteling program met diere: Dog Whisperer

Gunsteling geselsprogram: Ellen DeGeneres Show

Gunsteling komedie: Glee

Nuwe TV drama: Vampire Diaries

Musiek:

Manlike kunstenaar: Keith Urban

Vroulike kunstenaar: Taylor Swift

Country: Carrie Underwood

R&B: Mariah Carey

Pop: Lady Gaga

Rock-groep: Paramore

Nuweling: Lady Gaga

Hip-hop: Eminem

Ander:

Web Celeb: Ashton Kutcher

–Nuus24

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2006
R 129,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 274,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.