Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tweede pienkvoet vir Penelope Cruz

2013-02-13 15:45
Tweets Share Share line Print

Madrid – Die akteurspaar Penelope Cruz en Javier Bardem verwag hul tweede kind saam.

Javier Giner, Cruz se publisiteitsbeampte, het aan AP Dinsdag bevestig dat die Spaanse aktrise swanger is.

Hy wou egter nie enige verdere inligting bekend maak nie.

Die 38-jarige Cruz en die 43-jarige Bardem se eerste kind, ‘n seuntjie genaamd Leo, is in Januarie 2011 gebore.

Bardem en Cruz is in 2010 getroud.

Die paartjie het romanties betrokke geraak nadat hulle in 2008 saam in Woody Allen se Vicky Cristina Barcelona verskyn het.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Deon Smit sê... Ai Sandy miskien moet jy in jul plaas toilet gaan speel en vir Steve uitlos - hy is mos geregtig op sy opinie, nie asof dit lyk of jy een het nie! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Fourways - 08:22 AM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Leslie Avenue - POINTSMEN on duty
  • Tuesday Douglasdale - 08:21 AM
    Road name: Douglas Drive Southbound
    DELAYS between Douglas Drive and Bryanston
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.