Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tweede Kanye West seksvideo glo vrygestel

2012-09-25 22:46
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – ‘n Tweede seksvideo met die kletsrymer Kanye West het opgeduik.

Kanye word deur verdere verleentheid in die gesig gestaar nadat nog ‘n 40-minute lange video die lig gesien het waarin Kanye met ‘n brunet tussen die lakens is.

Die kletsrymer was glo baie ontsteld toe ‘n eerste video verlede week opgeduik het.

Albei videos is gemaak voordat Kanye met die 31-jarige Kim Kardashian begin uitgaan het.

Kardashian het bekendheid gewerf in 2007 met haar eie seksvideo wat haar eks Ray J vrygestel het.

Kanye het glo sy prokureurs ingeroep om te keer dat enige beeldmateriaal van die video vrygestel word.

Die video is glo van Kanye se rekenaar af gesteel.

Lisa Buckley, Kanye se prokureur, het na die eerste video se vrystelling bevestig dat dit Kanye in die video is en het enigeiemand wat die beeldmateriaal wou versprei met regsaksie gedreig.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- BangShowBiz

Lees meer oor: kanye west  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Daniel sê... asook Nadine Gordimer en JM Coetzee - 2 kere Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Illovo - 16:46 PM
    Road name: Rivonia Road Southbound
    DELAYS between Sandton and Illovo
  • Thursday Sandton - 16:46 PM
    Road name: Grayston Drive Eastbound
    DELAYS approaching the M1 Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.