Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Twee episodes van Lance-onderhoud in SA uitgesaai

2013-01-17 14:30
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die kletskoningin Oprah Winfrey se eksklusiewe onderhoud met die omstrede fietsryer Lance Armstrong sal in twee episodes in Suid-Afrika uitgesaai word.

Die eerste deel word Vrydag, 18 Januarie, om 19:30 op TLC uitgesaai en die tweede deel word Saterdag, 19 Januarie, in dieselfde tydsgleuf op kanaal 172 op DStv en 453 op TopTV uitgesaai.

Volgens berigte het Armstrong glo "gebieg" in sy onderhoud met Winfrey oor sy gebruik van verbode middels. Dié onderhoud word Vrydag uitgesaai.

Dit is Armstrong se eerste onderhoud sedert hy van sy sewe Tour de France-titels gestroop is. Armstrong het vir 'n dekade lank heftig ontken dat hy verbode middels gebruik het.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

.

VOLGENDE OP NUUS24X

Selma Blair haar werk kwyt

13 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Thamsanqa D. Malinga sê... On 11 June DStv welcomed Radio Pretoria as well as Afrikaans contemporary music channel MK to the DStv Audio bouquet. MK (available on DStv Audio Channel 886) is an exciting channel that was previously on the video platform, this channel mainly broadcast Afrikaans music for a younger audience. The content consists of well-known musicians and other celebrities, album reviews and news coverage about events on the local front. Radio Pretoria (available DStv Audio channel 887) is an Afrikaans community broadcaster to Afrikaners worldwide. Radio Pretoria provides contemporary entertainment, news, actuality, music and community upliftment based on Christian and cultural values. It broadcasts a majority of local music of which the majority is Afrikaans music. So MK is still available on the DStv platform but only as an audio channel and not video channel. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 15:12 PM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange due to a stationary LDV before Van Buuren Road
  • Wednesday Alberton - 15:07 PM
    Road name: R59 Northbound
    DELAYS approaching the N12 Reading Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

HOUSES FOR SALE IN Westville

HousesR 6 999 000

COMMERCIAL PROPERTY FOR SALE IN Sandton, Broadacres

Commercial PropertyR 2 795 000

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Sandton, Fourways

Apartments / FlatsR 1 100 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.