Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tropika Island lok baie kykers ná skietdood

2013-02-17 14:57
Tweets Share Share line Print

Reeva Steenkamp op die stel van Tropika Island of Treasure, wat die naweek vir die eerste keer uitgesaai is. (AP/Stimulii)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Johannesburg – Die werklikheidsreeks Tropika Island of Treasure het duisende bykomende kykers getrek toe Reeva Steenkamp in die eerste episode haar verskyning gemaak het, het die SABC berig.

Steenkamp (29) is vroeër die week in Oscar Pistorius se huis doodgeskiet.

Die staat het die atleet van moord met voorbedagte rade aangekla nadat die model vier keer geskiet is.

Voordat die program uitgesaai is, het die slagoffer nog gesê sy hoop dat haar deelname haar 'n tree nader sal bring aan 'n loopbaan as aktrise en televisie-aanbieder.

Die openbare uitsaaier het vroeër gesê die model se ouers het toestemming gegee dat die reeks uitgesaai mag word.

Kaizer Kganyago, ‘n woordvoerder van die uitsaaier, sê daar sal voor elke uitsending 'n huldeblyk aan haar wees.

Pistorius bring die naweek in polisiesel deur. Hy sal volgende week weer in die hof verskyn, waar hy aansoek om borgtog sal doen.

Die staat het reeds gesê die borgtog sal teengestaan word.

Volg Nuus24 op Twitter  

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... N24, presies dieselfde tyd wat hierdie berig geplaas is, het Jacaranda 94.2 se nuusbulletin gesê die man het gesterf as gevolg van 'n hartaanval. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Illovo - 11:43 AM
    Road name: Corlett Drive Westbound
    DELAYS between the N1 Highway and Irene Road
  • Thursday Cresta - 11:40 AM
    Road name: Beyers Naude Drive Eastbound
    SLOW TRAFFIC between Judges Avenue and Mimosa Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.