Travolta: Verdediging sluit saak

2009-10-16 14:58
Tweets Share Share line Print

Nassau – ‘n Nooddienswerker wat gehelp het om John Travolta se tienerseun se lewe te red, het in die getuiebank verduidelik hoekom hy teenstrydige verklarings oor sy rol gegee het.

Marcus Garvey is die enigste getuie vir wie die verdediging geroep het om te getuig in die saak teen ‘n ambulansbestuurder en oudsenator, wat daarvan verdink word dat hulle Travolta probeer afpers het.
   
Die verdediging het gehoop Garvey se getuienis bewys dat Travolta probeer het om ’n getekende dokument oor Jett se behandeling te koop. Dit sou paramedici vrywaar van aanspreeklikheid indien die gesin ’n ambulans van die hand sou wys. Die polisie het gesê dít het nie gebeur nie.

Die 16-jarige Jett Travolta is op 2 Januarie 2009 dood, nadat hy ‘n aanval gehad het.
  
Die aanklaers voer aan dat oudsenator Pleasant Bridgewater en die ambulansbestuurder Tarino Lightbourne gedreig het om die dokument te gebruik om stories aan die media te verkoop dat Travolta geblameer moet word vir sy seun se dood tensy die akteur $25 miljoen sowat (R184 000) duisend aan hulle betaal.

Garvey het egter net gesê dat ‘n onbekende man hom geld aangebied het, indien hy die dokument kon kry, en dat hy Lightbourne se nommer aan die man gegee het.

Hy het Donderdag aan die jurie vertel dat hy nooit by Travolta se huis aangekom het nie, maar liewer die ambulans bestuur het wat ‘n ander een onderskep het, waarin Jett na die hospital geneem was. Volgens Garvey het hy die tiener geondersoek en tekens gevind wat getoon het dat hy reeds dood is.

Travolta het die vrywaringsvorm geteken omdat hy het gehoop om sy seun na Amerika te vlieg vir behandeling. Volgens die polisie was die dokument nooit ter sprake nie omdat Jett na ‘n plaaslike hospital geneem was.

Bridgewater het alle aanklagtes ontken en beskuldig Travolta se prokureurs daarvan dat hulle haar valslik wil beskuldig.

Die verdediging wat hul saak gesluit het, het beplan om nog drie getuies te roep, maar sê hulle was nie beskikbaar nie.

Die landdros sal na verwagting Dinsdag die jurie opdrag gee.

- Sapa

Lees meer oor: john travolta  |  nassau  |  bekendes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2006
R 129,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 274,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.