TopTV-baas kry trekpas oor porno-planne

2012-02-01 10:11
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Vino Govender, TopTV se uitvoerende hoof, het die trekpas gekry te midde van toenemende ongelukkigheid oor die inhoud op die betaalkanaal.

Druk laai op teen On Digital Media (ODM), wat TopTV bedryf, nadat hul poging om drie porno-kanale bekend te stel, misluk het.

Beleggers is bekommerd oor die rigting wat die maatskappy inslaan, sowel as die inhoud op die kanaal.

Volgens bronne is Woensdag Govender se laaste dag op kantoor. Hy sal deur Eddie Mbalo, voorsitter van ODM, vervang word, maar dit is nie bekend hoe lank hy (Mbalo) in dié posisie sal wees nie.

Mbalo is die voormalige uitvoerende hoof van die Nasionale Rolprent-en-videostigting.

Govender het in 2007, ná Mergan Moodley, die stigter, se skielike siekte, as uitvoerende hoof van ODM oorgeneem.

TopTV het nie onmiddellik op medianavrae oor Govender se afdanking reageer nie en ODM het tot dusver geen openbare aankondiging of verklaring uitgereik oor Govender se toekoms nie.

Channel24

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: skandale  |  toptv

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2006
R 129,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 274,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.