Top Afrikaanse sterre vereer

2010-07-28 11:29
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Huisgenoot het die groot sterre van die Afrikaanse musiekwêreld Dinsdagaand vereer met die aankondiging van die Huisgenoot-Tempo-wenners vir 2010.

Net albums en musiekvideo’s wat tussen 1 Mei 2009 en 30 April 2010 in die handel uitgereik is, het tydens die beoordelingsproses in aanmerking gekom.

Die Tempo-eerbewyse, waar Nicholis Louw as die gewildste manlike kunstenaar en Juanita du Plessis as die gewildste vroulike kunstenaar aangewys is, is die belangrikste toekenningsplegtigheid vir die Afrikaanse musiekbedryf.

By hierdie geleentheid is die wenners van vanjaar se Huisgenoot-Liedjieskryfkompetisie ook aangekondig. Die doel hiervan is om nuwe liedjieskryftalent in Afrikaans te ontgin.

Die wenners is:

Alternatiewe musiekvideo van die jaar saam met MK: Jan Blohm – 7 Jaar

DVD van die jaar: Juanita du Plessis – 10 Jaar Platinumtreffers

Musiekvideo van die jaar met kykNET: Lianie May – Toe Stop My Hart

Gewildste gospelalbum: Romanz – Ek Sal Getuig

Gewildste humor- / komedie-album: Sorina – Hoezit My Tjomma

Gewildste kindermusiekalbum: Carike Keuzenkamp – Carike en Ghoempie

Gewildste kontemporêre album: Rudi en Corlea – Drome

Gewildste kopskuifalbum: Willim Welsyn – Maanplaas

Gewildste popalbum: Bobby van Jaarsveld – Net vir Jou

Gewildste rockalbum: Jan Blohm – 7 Jaar

Gewildste sokkie- of dansalbum: Kurt Darren – Die Beste Medisyne

Gewildste tradisionele musiekalbum: Die Penkoppe – Jeug-erfenis

Gewildste nuweling: Rudi en Corlea – Ons Lieflinge/Our Darlings

Gewildste manlike kunstenaar: Nicholis Louw

Gewildste vroulike kunstenaar: Juanita du Plessis

Gewildste liedjie: Bobby van Jaarsveld – Spieëltjie

Topverkoper van die jaar: Bok van Blerk – Afrikanerhart


Huisgenoot-Liedjieskryfwenners:

Musiek- en liriekwenner: Nikka – Baby, Baby, Baby

Musiek- en liriekwenner (2de plek): Waldo Greeff – Is Dit Jy?

Musiek- en liriekwenner (3de plek): Martiens Joubert – Bakgatboogie

Leserskeuse: Waldo Greeff – Is Dit Jy?

Liriek: Dave Lubbe – Rietfontein

Vir meer en vir video’s besoek www.huisgenoot.com
 

Lees meer oor: bekendes  |  vermaak

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

mdegrobler sê... Fantastic!!!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

IT Manager

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

BT-50 3.0 CRDi Drifter SLE D-Cab Dsl PU MY07
2010
R 259,990.00

CHEVROLET

CAPTIVA 2.2D LTZ 4X4 AT
2012
R 424,000.00

VOLVO

S40 2.4i
2007
R 230,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.