Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tom wil sélf met Katie praat

2012-07-09 15:15
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Tom Cruise wil met Katie Holmes ontmoet in ‘n poging om sy huwelik te red.

Die Rock of Ages-ster moet volgende week in die hof wees vir die skeisaak, maar hy wil eers dinge met Katie uitpraat in ‘n poging om te keer dat besonderhede van hul huwelik bekend gemaak word.

‘n Anonieme bron het aan die Daily Mirror-koerant vertel dat Tom die hele debakel “nie verstaan nie of hy glo nie dat sy huwelik eindig nie. Hy voel daar is nog tyd vir hom en Katie om te gaan sit en ‘n ooreenkoms te bereik.”

“Hy weet dat hulle naby aan ‘n groot publieke hofsaak is en sy doel is om dit te keer, of ten minste verdraaglik te maak. Hy voel hy kan nog met Katie kommunikeer en wil alleen met haar praat.”

“Hulle prokureurs werk al aan die saak, maar Tom voel hy is die beste persoon om met Katie te praat. Hy dink hy kan die saak uitstel of ‘n tussentydse ooreenkoms bereik.”

Tom (50) het na bewering sy prokureurs beveel om nie enige openbare aankondigings te maak voordat hy met Katie (33) gepraat het nie.

Tom was uit die veld geslaan na Katie verlede maand aan die lig gebring het dat sy wil skei. Prokureurs van beide Tom en Katie is hard besig om kwessies soos die toesig oor hul dogter Suri (6), besoekregte en onderhoud op te los.

Katie het na bewering vir Tom om ‘n egskeiding gedagvaar oor sy bekommerd is oor sy toewyding aan die Sciëntologie-organisasie en die uitwerking wat dit op Suri kan hê terwyl sy groot word.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- BangShowBiz

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Laurens Smit sê... Joe ek het myself daardie vraag gevra. Dit kos n man op n perd en nie n softie op n donkie,(ekskuus moeg-aap) om n kar se deur op 110km groot genoeg oop te maak om uit teval. Met sy geskiedenis dink ek eerder hy wou uitval. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Woodmead - 08:59 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS approaching the Woodmead Drive off-ramp
  • Wednesday Sandton - 08:58 AM
    Road name: Katherine Street Northbound
    DELAYS towards Grayston Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Strategy Specialist - Construction

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Stock Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Inventory Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.