Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tom rooi in die gesig oor restaurant-rekening

2012-08-24 11:30
Tweets Share Share line Print

Londen – 'n Besoek aan 'n restaurant in Engeland het vir die akteur Tom Cruise in 'n groot verleentheid ontaard toe hy nie die rekening van £220 (sowat R 2 905) kon betaal nie.

Die 50-jarige akteur het Dinsdag die Vheer Dhara-restaurant in St Albans, Oos-Engeland, saam met van sy vriende en sy 19-jarige dogter, Isabella, besoek. Die restaurant wou egter nie sy American Express-kaart of sy dollar-note aanvaar nie.

Darshit Hora, die restaurantbestuurder, het aan die Evening Standard  gesê dit "was ’n groot skok toe hy instap. Cruise het gesê iemand het voorgestel dat hy na ons moet kom, maar hy wou nie sê wie nie”.

“Toe hulle klaar geëet het, wou hy betaal, maar ons kan nie American Express aanvaar nie. Hy het toe gesê dat sy hele groep net dollars het; ‘n vrou het toe vorentoe gekom en in £50-note betaal.”

Darshit het bygevoeg dat die groep se rekening “£220,85 (sowat R2 900) was. Hulle het ‘n fooitjie van £80 (sowat R1 000) gelos.

"As hulle nie die geld gehad het nie, sou die restauranteienaars in elk geval die ete vir hulle gratis gemaak het,” het sy gesê.

Die Mission Impossible-ster se lyfwagte het eerste by die Indiese restaurant opgedaag en die personeel gewaarsku dat “n “spesiale” Hollywood-ster ‘n “stil” ete wil geniet.

“Hulle het gesê iemand spesiaal kom hier eet, maar het nie gesê wie nie. Toe hy inkom was ons almal geskok, maar ons wou net professioneel optree,” het die restauranteienaar bygevoeg.

“Hy het gesê dat hy ‘n lekker, stil ete saam sy familie wil hê. Ons het hulle naby die kombuis laat sit.”

Die ster het die personeel gewaarsku dat hy “regtig honger” is en het gevra dat sy voorgereg dieselfde tyd as sy hoofgereg bedien word.

Cruise, wie se egskeiding van Katie Holmes Woensdag gefinaliseer is, is in Engeland vir die verfilming van sy nuwe fliek, All You Need Is Kill, waarin die aktrise Emily Blunt ook te sien is.

– Volg Nuus24 op Twitter

- BangShowBiz

Lees meer oor: tom cruise  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Assistant Director

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R1000000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.