Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tom Cruise 'verlaat Kerk van Sciëntologie'

2012-09-27 12:47
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die skindertydskrif Star Magazine het berig dat die akteur Tom Cruise dalk die Kerk van Sciëntologie kan verlaat.

Die tydskrif, wat Vrydag in die buiteland beskikbaar sal wees, maak nuwe inligting oor Cruise bekend wat tot bespiegelings gelei het dat die filmster, wat onlangs van sy derde vrou, Katie Holmes, geskei het, 'n geloofskrisis beleef.

"Tom het nie erken hy gaan Sciëntologie vir altyd verlaat nie," het iemand in die binnekring oor die nuwe verwikkelings gesê.

"Maar hy het hom van die kerk gedistansieer en bring tyd saam met vriende deur wat nie deel is van die geloof nie."

Cruise (50) heroorweeg glo sy bande met dié omstrede kerk nadat sy geloof onder skoot gekom het en sy beeld in die openbaar 'n groot knou toegedien is tydens sy onlangse egskeiding. Cruise dink ook aan die impak wat dit op Suri, sy sesjarige dogter met Holmes, gaan hê.

"Tom soek hulp by vriende wat ander perspektiewe het en hy kry raad oor hoe om aan te beweeg ná Katie asook oor alles wat hy met Sciëntologie deurgegaan het," het die bron gesê.

"Hy het finaal gesien sy werk as 'n ambassadeur vir Sciëntologie het hom nie so goed gedoen soos wat hy gehoop het nie; hy het deur drie egskeidings gegaan en sy persepsie in die publiek se oë is baie swak."

Sciëntologie is ook geblameer vir die verbrokkeling van sy tweede huwelik met Nicole Kidman, asook met sy eksmesie, Penélope Cruz. Cruise se eerste vrou, Mimi Rogers, het hom aan Sciëntologie bekendgestel.

Radar Online.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: tom cruise  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Hy was slegs skuldig bevind op net vier aanklagte van sabotasie. Nie 'n enkele klag van hoogverraad of moord of terreur nie. Die howe het hom onskulding bevind op al hierdie aanklagte. Ja, onskuldig. Verder is hy gevonnis vir lidmaadskap van, en die bevordering van die doele van 'n verbode organisasie. Dis is baie beslis 'n "politieke geloof" straf. Dit was 'n misdaad net om 'n ANC of PAC of SAKP lid te wees, al het jy niks gedoen nie. ("Escape coat"??? Bedoel jy dalk 'n "scapegoat" -- oftewel 'n sondebok?) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.