Tolkien se Hobbit gou ‘n film

2009-09-09 09:17
Tweets Share Share line Print

Los Angeles -  ‘n Hollywood filmstudio wat ‘n rolprent van een van die skrywer J.R.R. Tolkien se boeke wil maak, en die begunstigdes van die skrywer se nalatenskap, het Dinsdag ‘n ooreenkoms bereik om dié nuwe rolprent te vervaardig.

Die rolprent The Hobbit beloof om ‘n treffer te wees, net soos die Lord of the Rings reeks.

The Hobbi
t is in 1937 deur Tolkien geskryf is. Dit handel oor die karakter Bilbo Baggins wat op ‘n avontuur gaan, en dié verhaal is die voorloper van Tolkien se Lord of the Rings reeks.

Die Lord of the Rings boeke is in drie films vervaardigl wat deur die filmstudio New Line Cinema tussen 2001 en 2003 uitgeryk is. Die films het sowat $2.9 biljoen (R21.8 miljard) wêreldwyd verower.

Daar word verwag dat The Hobbit soortgelyke sukses sal behaal.

Die begunstigdes van Tolkien se nalatenskap het New Line Cinema in 2008 hof toe gesleep en meer as $150 miljoen (R1.1 miljard) van die winste van die Lord of the Rings films geëis. Hulle wou ook die vervaardiging van The Hobbit staak.

Die finansiële aspekte van die ooreenkoms is nie bekendgemaak nie, maar die skrywer se seun, Christopher Tolkien, sê New Line Cinema mag nou voortgaan met die verfilming van die rolprent.

- Reuters
 

Lees meer oor: rolprente  |  vermaak

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Nie geweet die duiwel het boodskappers nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2006
R 129,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 274,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.