Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

The Artist neem Baftas oor

2012-01-17 16:57
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die rolprent The Artist het die meeste benoemings by die British Academy Film Awards (Bafta-toekennings) ingeryg.

Dié Franse swart-en-wit film het 12 benoemings in kategorieë soos beste film, beste oorspronklike draaiboek en beste akteur ingepalm. Tinker Tailor Soldier Spy het 11 benoemings ontvang.

Meryl Streep word benoem vir haar vertolking van Margaret Thatcher, voormalige Britse premier, in The Iron Lady. Dié gesoute aktrise het Sondagaand ‘n Golden Globe-toekenning vir die rol gewen.

Tinker Tailor Soldier Spy, The Descendants, The Help, Drive en The Artist sal almal meeding in die kategorie vir beste film.

Die toekenningsaand sal op 12 Februarie in die Royal Opera House in Londen gehou word. Die Britse akteur en komediant Stephen Fry sal die seremonie aanbied.

Bafta-benoemings vir 2012

Beste film:

The Artist

The Descendants

Drive

The Help

Tinker Tailor Soldier Spy

Uitstekende Britse film:

My Week With Marilyn

Senna

Shame

Tinker Tailor Soldier Spy

We Need To Talk About Kevin


Buitelandse film:

Incendines

Pina

Potiche

A Separation

The Skin I Live In


Beste dokumentêr:

George Harrison: Living in the Material World – Martin Scorsese

Project Nim – James Marsh, Simon Chinn

Senna – Asif Kapadia

Regisseur:

The Artist – Michel Hazanavicius

Drive – Nicolas Winding Refn

Hugo – Martin Scorsese

Tinker Tailor Soldier Spy – Tomas Alfredson

We Need To Talk About Kevin – Lynne Ramsay

Akteur:

Brad Pitt – Moneyball

Gary Oldman – Tinker Tailor Soldier Spy

George Clooney – The Descendants

Jean Dujardin – The Artist

Michael Fassbender – Shame

Aktrise:

Berenice Bejo – The Artist

Meryl Streep – The Iron Lady

Michelle Williams – My Week with Marilyn

Tilda Swinton – We Need to Talk About Kevin

Viola Davis – The Help

Manlike byspeler:

Christopher Plummer – Beginners

Jim Broadbent – The Iron Lady

Jonah Hill – Moneyball

Kenneth Branagh – My Week with Marilyn

Philip Seymour Hoffman – The Ides of March

Vroulike byspeler:

Carey Mulligan – Drive

Jessica Chastain – The Help

Dame Judi Dench – My Week with Marilyn

Melissa McCarthy – Bridesmaids

Octavia Spencer – The Help

Besoek Channel24 vir die volledige lys

Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: films  |  the iron lady  |  the artist  |  baftas
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jan Grimbeek sê... ja so klein geraamtetjie wat bietjie gedraai is dalk as ek reg lees iets soos "lil twist" Hy gannie eers so oud word soos michael jackson nie, gaan nbaie vroeg al heel vrot wees, indien nie klaar nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Sunninghill - 14:58 PM
    Road name: N1 Southbound
    SLOW TRAFFIC between Rivonia Road and the William Nicol Drive exit
  • Friday Randburg - 14:51 PM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS approaching the Malibongwe Drive off-ramp
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.