Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Switchfoot reg om Kaapstad te rock

2012-08-11 16:35
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Amerikaanse rockers Switchfoot het Woensdagaand vir die eerste keer in Johannesburg by die Big Top Arena in Carnival City opgetree.

Die hoofsanger Jon Foreman het gesê dat 'n besoek aan Johannesburg al lankal moes gebeur het, maar dat dit vir hom lyk of dit eers moes sneeu in Johannesburg voor hulle so kon maak.

Genadiglik vir almal het die sneeu Dinsdag sommer behoorlik op die Goudstad neergedaal.

Die groep het 'n goeie mengsel van bekende treffers en nuwe musiek gespeel en vir die 100 minute wat hulle op verhoog was het hulle die aandag en van die gehoor behoorlik vasgevang.


(Foto: Malherbe Pelser)

Switchfoot is een van min groepe deesdae wat kommersiële sukses met 'n positiewe boodskap kan kombineer – in die meeste gevalle is dit of een of die ander. Hul liedjies wissel tussen sagter, harder en baie hard en het dus iets vir almal in die gehoor se smaak gehad.

Ou gunstelinge soos Dare You to Move en Meant to Live het die hele Big Top Arena aan die saamsing gehad terwyl nuwe gunstelinge in Afterlife en Dark Horses gebore is.


(Foto: Malherbe Pelser)

Foreman het elke geleentheid wat hy gekry het gebruik om vanuit die gehoor te sing en sodoende almal te laat voel dat hy nie 'n ster wat verhewe bo die gehoor is nie – hy is ook net 'n ou wat mal is oor musiek en die mense rondom hom.

Gangs of Ballet het vroeër die aand die verhoog vir Switchfoot warm gespeel en dit is duidelik dat hierdie Durban-gebasseerde groep al diep in die harte van Suid Afrikaanse musiekliefhebbers geklim het.

Die enigste laagtepunt was toe die aand en die groep se vertoning verby was – indien dit weer sal moet sneeu vir Switchfoot om terug te keer Johannesburg toe sal almal wat in die Big Top Arena was hoop dat dit sommer gou weer gebeur.


(Foto: Malherbe Pelser)

Switchfoot tree Saterdag 11 Augustus by die Grand West Arena in Kaapstad op.

Daar is nog kaartjies by Computicket beskikbaar.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: kaapstad  |  switchfoot  |  konserte
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Assistant Director

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R1000000

Product Controller

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R600000

MI Accountant CA

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.