‘Stuur groete vir Mannetjies Roux’ stem tot nadenke

2011-05-21 09:11
Tweets Share Share line Print

Kaapstad. – Die rondreisende Afrikaanse musiekspel Stuur groete aan Mannetjies Roux het eergisteraand in die Atterbury-teater in Pretoria geopen.

Die spelers het ’n staande toejuiging ontvang. Onder die gaste was die rugbylegende Mannetjies Roux self.

Die resensent Anna-Retha Bouwer van Die Burger se susterskoerant Beeld meen waar Mamma Mia!, wat as inspirasie vir die musiekspel gedien het, jou lig en opgeruimd laat, laat Mannetjies Roux jou met ’n swaarder gemoed en stem dit jou tot nadenke. “Daar is ironieë, geheime, humor en swaarmoedigheid. Dít, saam met ’n ou plaashek en windpomp op die verhoog, verplaas jou na die Karoo waar ’n boer steeds verwonderd staan oor dáái drie van Mannetjies Roux.”

Die verhaal speel af op ’n Karooplaas, Dwarsbult, aan die begin van die jare tagtig. Dit handel oor ’n dramatiese vakansie waar dinge onherroeplik op dié plaas verander het ná die aankoms van ’n vreemdeling.

Die musiekspel dien as voertuig vir Laurika Rauch se gewildste liedjies wat deur Rauch se man, Christopher Torr, by die verhaal ingewerk is. Torr is die skrywer van die musiekspel.

Ander spelers is benewens Rauch, Deon Lotz, Kika Smit en Isadora Verwey. Stuur groete aan Mannetjies Roux begin op 22 Junie in die Kunstekaap-teater. 

Volg Nuus24 op Twitter.

- Die Burger

Lees meer oor: vermaak  |  musiek

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.