Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Stil-stil wen dié fliek sewe Baftas

2012-02-14 09:02
Tweets Share Share line Print

Kaapstad. – Die stilfiek The Artist was een van die groot wenners op die Bafta-aand in Londen Sondagaand en het sewe van dié gesogte Britse rolprentpryse verower.

Die gasheer van die glans­geleentheid in die Royal Opera House was die Britse komediant Stephen Fry. Tom Jones het die verrigtinge energiek begin met sy weergawe van die Bond-temaliedjie "Thunderball". Die Britse spioen 007 se 50ste rolprentjaar word vanjaar gedenk.

The Artist, ’n swart-en-wit fliek wat terughunker na die goue Hollywood-era van die stilfliek, het ál die groot kategorieë gewen: beste rolprent, beste regisseur (Michel Hazanavicius), beste oorspronklike draaiboek, beste oorspronklike musiek, beste kostuumontwerp en kinematografie.

Die Frans man Jean Dujardin, wat die hoofrol speel, is die beste akteur.

Hy het Gary Oldman getroef wat ’n gunsteling was vir die Britse spioenasiefliek Tinker Tailor Soldier Spy.The Artist was vir 12 Baftas benoem.

Dujarin het reeds ’n Golden Globe en ’n Screen Actors Guild-prys gewen vir dié rol.

Meryl Streep is die beste aktrise vir haar rol as die gewese Britse premier barones Margaret Thatcher in The Iron Lady.

Dit is Streep se tweede Bafta.

Die vorige was sowat 30 jaar gelede vir The French Lieutenant’s Woman.

Al moes die Engelse byna al hul beeldjies aan die Franse afstaan, kon die Britse Tinker Tailor Soldier Spy darem wen vir beste Britse rolprent en beste verwerkte draaiboek.

Die Britse Senna, oor die F1-jaer Ayrton Senna, is as beste dokumentêr bekroon.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: toekennings  |  baftas
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Natasha Van Zyl sê... Vlieg hoog, val hard. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 06:17 AM
    Road name: Mabopane Highway Southbound
    DELAYS between Brits Road and Eskia Mphahlele Drive
  • Wednesday Pretoria - 06:17 AM
    Road name: Bremer Street / Transoranje Road Southbound
    SLOW TRAFFIC between van der Hoff Road and Vom Hagen Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Materials Planner

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Graduate Intern

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Manager (2 Year contract)

Centurion
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.