Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Stevie Wonder kanselleer Israel-konsert

2012-12-03 15:03
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die legendariese sanger Stevie Wonder het 'n beplande konsert vir die Vriende van Israel se Gewapende Magte gekanselleer nadat verskeie organisasies hom gevra het om nie op te tree nie.

Die 62-jarige sanger sou op 6 Desember by dié organisasie, wat op die been gebring is om diegene wat in Israel se Gewapende Magte dien en die families van gevalle soldate ondersteun, se fondsinsamelingsgala optree.

"Gegewe die huidige en baie delikate situasie in die Midde-Ooste en met 'n hart wat altyd vra vir wêreldeenheid, sal ek nie by die gala optree nie," het Wonder in 'n verklaring gesê.

Wonder het gesê hy sal 'n bydrae lewer aan organisasies wat Israelse en Palestynse kinders met gestremdhede ondersteun.

Die sanger het verder gesê as vredesboodskapper van die Verenigde Nasies (VN), 'n titel wat hy in 2009 ontvang het, "is en was ek altyd teen oorlog, enige oorlog in enige plek".

– Volg Nuus24 op Twitter

- Reuters

Lees meer oor: stevie wonder  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jan Grimbeek sê... ja so klein geraamtetjie wat bietjie gedraai is dalk as ek reg lees iets soos "lil twist" Hy gannie eers so oud word soos michael jackson nie, gaan nbaie vroeg al heel vrot wees, indien nie klaar nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Bedfordview - 15:30 PM
    Road name: N3 Northbound
    DELAYS between Van Buuren Road and Gilloolys Interchange
  • Friday Little Falls - 15:29 PM
    Road name: Hendrik Potgieter Road Westbound
    DELAYS through Little Falls
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.