Steven Tyler teken glo by Idols

2010-08-19 13:00
Tweets Share Share line Print

Los Angeles - Die 62-jarige hoofsanger van Aerosmith, Steven Tyler, het volgens een van sy Aerosmith-kollegas ‘n ooreenkoms geteken om ‘n beoordelaar op American Idol te word.

Tyler sal een van die drie leë sitplekke op die beoordelaarspaneel volsit, nadat Simon Cowell en Ellen DeGeneres die program verlaat het en Kara DioGuardi glo afgedank is. Randy Jackson sal na verwagting by die program aanbly.

Spekulasie draai nou al weke lank om Tyler en Jennifer Lopez se moontlike aansluiting by Idols, wat ‘n grootskaalse herstrukturering ondergaan om hul kykergetalle op te stoot. Nasionale oudisies is reeds onderweg voordat die tiende seisoen van die reeks in Januarie op televisieskerms sal wees.

Die Fox-netwerk en die program se vervaardigers is bra stil oor die spekulasie, maar die baskitaarspeler van Aerosmith, Tom Hamilton, het die Star-Ledger-koerant in New Jersey vertel dat Tyler wel ‘n Idols-beoordelaar gaan word.

“Steven gaan American Idol doen. Die ink is droog daarop,” het die koerant hom aangehaal.

“Steven is iemand wat daarvoor leef om voor ‘n gehoor te wees. Die mense naaste aan hom weet hoe skerpsinnig en vermaaklik hy kan wees. Ek weet nie of American Idol  ruk-en-rol genoeg vir hom sal wees nie, maar dis ‘n geleentheid vir miljoene mense om ‘n ander kant van Steven Tyler te sien.”

Volg Nuus24 op Twitter

- Reuters

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.