Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Steven Tyler groet American Idol

2012-07-13 09:56
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Steven Tyler het bevestig hy gaan die American Idol-span verlaat.

Die Aerosmith-sanger was vir die afgelope twee reekse van die program ‘n beoordelaar saam met Jennifer Lopez en Randy Jackson, maar hy het besluit om nie vir die 12de seisoen terug te keer nie.

Tyler wil glo weer op musiek fokus omdat hy “te ver afgedwaal” het van sy groep.

“Nadat ek lank en hard hieroor gedink het, het ek besluit dit is tyd om my minnaar American Idol te verlaat voordat sy my mal maak,” het hy in ‘n verklaring gesê.

“Ek het weggedwaal van my eerste liefde, Aerosmith, en ek is terug.”

Steven erken hy “was mal oor elke oomblik” van American Idol, maar hy is nou daartoe verbind om “rock terug te bring” saam met sy groep.

Hy het bygevoeg dat die groep se nuwe album, Music from Another Dimension, op 6 November vrygestel word.

Mike Darnell, Fox se president van alternatiewe vermaak, het in ‘n verklaring gesê: “Dit was ‘n ongelooflike eer om Steven vir die afgelope twee seisoene op American Idol te hê.

“Hy was ‘n uitstekende beoordelaar, ‘n ware vriend en wonderlike mentor vir almal wat betrokke is by die program en ons weet hy sal voortgaan om ‘n groot inspirasie te wees vir mense wat hoop om ‘n Idol te word.

“Ons is baie hartseer dat Steven gekies het om meer op sy musiek te fokus, maar ons het altyd geweet as ons ‘n rock-legende huur sal hy terugkeer na musiek. Ons almal wens hom alle sterkte toe en sal hom enige tyd op die program terug verwelkom.”

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- BangShowBiz

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Senior Internal Auditor

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R410000 - R510000

Treasury Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.