Steve en seun saam op lys topverkopers

2010-07-27 06:51
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Vir die eerste keer in die bestaan van die amptelike weeklikse lys van top-20-CD-verkopers in die land is ’n pa en sy seun saam op die lys met verskillende CD’s.

Steve Hofmeyr se jongste CD, “Duisend en een”, is reeds 12 weke op die lys van topverkopers en dit het al selfs die eerste posisie beklee.

Vandeesweek beklee dié CD die sesde plek.

Hofmeyr se seun, Armand Hofmeyr, se debuut-CD is omtrent ses weke ná sy pa s’n uitgereik.

Dit het gister sy verskyning op dié lys gemaak in die 20ste plek. Die CD se titel is “Foto’s en briewe”.

Die amptelike top-20-lys sluit nie net plaaslik vervaardigde CD’s in nie, maar ook alle CD’s wêreldwyd wat hierheen ingevoer word.

Steve sê op sy webwerf dit is vir hom baie lekker om saam met Armand te toer om die CD’s te bevorder.

Hy is trots op sy seun en waarsku hom tong in die kies dat “ek nou ernstig aan jou gaan begin skaaf”. 

- Beeld

Lees meer oor: musiek  |  vermaak

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

mdegrobler sê... Fantastic!!!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

IT Manager

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Intermediate .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

BT-50 3.0 CRDi Drifter SLE D-Cab Dsl PU MY07
2010
R 259,990.00

CHEVROLET

CAPTIVA 2.2D LTZ 4X4 AT
2012
R 424,000.00

VOLVO

S40 2.4i
2007
R 230,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.