Ster van gewilde dramareeks skenk geboorte
2010-08-23 14:30
Los Angeles - Die gewilde ster Catherine Bell, van die dramareeks Army Wives het Saterdag geboorte geskenk aan haar tweede kind, ‘n seuntjie genaamd Ronan.
Dié 42-jarige ster en haar man, Adam Beason, het die swangerskap in Februarie vanjaar aangekondig. Hulle eerste kind, Gemma, is nou sewe jaar oud.
Vir die volledige storie besoek People.
Volg Nuus24 op Twitter.