Ster skitter weer na seks-foto's

2009-10-05 11:28
Tweets Share Share line Print

Hong Kong - Die Kanadese-Chinese akteur en sanger, Edison Chen, sal vir die eerste keer sedert sy loopbaan ‘n knou gekry het weens ‘n seksfoto-skandaal, weer in ‘n rolprent verskyn.

Chen (28) sal vir die eerste keer nadat hy sowat ‘n jaar gelede uit die bedryf getree het in die Engelse komedie, Almost Perfect, verskyn.

Vroeg verlede jaar is foto’s waarin Chen seksuele dade met sowat agt vroulike bekendes van Hong Kong uitvoer, uitgelek.

Chen, wat in rolprente soos The Grudge 2 en The Dark Knight gespeel het moes ná die foto’s aan die wêreld gewys is, sy loopbaan opskort.

‘n Rekenaartegnikus van Hong Kong is later tot amper nege maande se tronkstraf gevonnis omdat hy die foto’s van Chen se skootrekenaar af gesteel het.

Volgens Bertha Bay-Sa Pan, wat die regisseur vir Almost Perfect is, handel die film oor ‘n vrou wat haar nuwe kêrel se veeleisende behoeftes met dié van haar gesin moet balanseer.

Chen se bestuurder was nie beskikbaar om verdere besonderhede oor die nuwe rolprent bekend te maak nie.

- Sapa
 

Lees meer oor: vermaak  |  rolprente  |  bekendes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.